Ons is Een
R150.00
Tax included
Shipped when received from the supplier
Ons is Een - Refiloe Moahloli
Ek en jy lyk dalk verskillend,
ons klink verskillend,
ons bly op verskillende plekke
en ons eet verskillende kos,
maar wanneer ek in jou oë kyk,
sien ek myself.
’n Warm, vertroostende boek oor vriendskap en ubuntu wat beide ons ooreenkomste en verskille vier.
Die boek is ook beskikbaar in Isizulu (Simunye) en Engels (We are One).
B9781776250400
Specific References
- ISBN
- 9781776250400
- EAN13
- 9781776250400