Tania Brink Omnibus 3-in-1 9780639603957
search
  • Tania Brink Omnibus 3-in-1 9780639603957

Tania Brink Omnibus 3-in-1

R290.00
Tax included Shipped when received from the supplier

When will I receive my order?

Tania Brink Omnibus 3-in-1 9780639603957 Tania Brink

Ages:

Pages:

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R36.25
10 5% R145.00
20 7.5% R435.00
50 10% R1,450.00
Quantity
usually ships in 8 days

Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus!

My hart is vol graffiti

Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, ’n artikel vir ’n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle ’n regte graffitikunstenaar wat hulle aan ’n opwindende nuwe wêreld bekend stel...

My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref

Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met ’n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies – en een van hulle sal die kans kry om haar op ’n droom-date te vergesel...

Ouens is nie pizzas nie

Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ’n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties … en dinge raak warmer as ‘n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!

K19780639603957

Specific References

ISBN
9780639603957
EAN13
9780639603957