Dagboek van 'n Wimp - In die Hondehok - Jeff Kinney 9781485900269
search
  • Dagboek van 'n Wimp - In die Hondehok - Jeff Kinney 9781485900269

Dagboek van 'n Wimp - In die Hondehok

R180.00
Tax included Shipped as soon as payment is received

Author: Jeff Kinney

Paperback

When will I receive my order?

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R22.50
10 5% R90.00
20 7.5% R270.00
50 10% R900.00
Quantity
Last items in stock

Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe.?

Greg, 'n selferkende "binneshuise persoon", ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen re?ls. Maar Greg se ma se idee van 'n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en "gesinstyd".

Wie se idee gaan wen? Of sal 'n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?

B9781485900269

Specific References

ISBN
9781485900269
EAN13
9781485900269