Back to Basics met Prac Maths Graad 2 & 3  9781920378851
search
  • Back to Basics met Prac Maths Graad 2 & 3  9781920378851

Back to Basics met Prac Maths Graad 2 & 3

R75.00
Tax included Shipped as soon as payment is received

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
10 5% R37.50
20 7.5% R112.50
50 10% R375.00
Quantity
Last items in stock

Soos die titel voorstel, fokus die Graad 2&3 “Back to Basics” boek op die basiese bewerkings, naamlik; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede.

Die boeke dek diè onderwerpe in ‘n stapsgewyse manier met veelvuldige “spoedoefeninge” en “langer somme” vir die leerders om te oefen en bemeester.

Die “metodes” wat in die boek gebruik word, word aanbeveel deur die outeurs, soos per CAPS riglyne. Daarenteen, as die leerders ander metode(s) geleer is, stel ons voor dat hulle volstaan met die metode(s) waarmee hulle gemaklik of vertroud is.  

Hierdie boeke is van groot waarde as ekstra oefening vir leerders wat “sukkel” en veral vir die leerders wat nie hul tafels ken nie!

**Geen antwoordstelle is beskikbaar vir die “Back to Basics” reeks nie.

J9781920378851

Specific References

ISBN
9781920378851
EAN13
9781920378851