Woordverwerking: Nuwe Uitdagende Take om aan te Durf (Graad 10–12)
search
  • Woordverwerking: Nuwe Uitdagende Take om aan te Durf (Graad 10–12)

Woordverwerking: Nuwe Uitdagende Take om aan te Durf (Graad 10–12)

R253.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Onderwysboek

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R31.63
10 5% R126.50
20 7.5% R379.50
50 10% R1,265.00
Quantity
usually ships in 8 days

Die doel met hierdie Woordverwerkingsboek is om die onderwyser in Rekenaartoepassingstegnologie te voorsien van kopieregvrye take wat in die klaskamer gebruik kan word vir addisionele oefeninge, hersiening en toetse. Die bedoeling is m.a.w. dat die boek deur die onderwyser gebruik moet word en dat dit nie onder die leerders versprei moet word nie.
- Die take voldoen aan die CAPS-vereistes en dek al die vereiste woordverwerkingsfunksies soos in die beleidsdokument vir Graad 10 tot 12 uiteengesit.
- Die take is op algemene besigheidsdokumente gebaseer.
- Die boek sluit take oor HTML in.
- Take is spesifiek opgestel om probleemoplossingsvaardighede te toets en te bevorder.
- 'n CD met al die datalêers wat benodig word vir sekere take sowel as die voorgestelde oplossings en merkroosters, word by die boek ingesluit.

N19781920111731

Specific References

ISBN
9781920111731
EAN13
9781920111731