Onderwereld 9780624046691
search
  • Onderwereld 9780624046691

Onderwereld

R217.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R27.13
10 5% R108.50
20 7.5% R325.50
50 10% R1,085.00
Quantity
Usually ships in 10 days

Greg Owen is die hoofseun van 'n privaat seunskool wanneer Eckardt Wilken, 'n buitestander, in matriek by hulle aansluit.

Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Eckardt erken dat hy 'n voortreflike rekenaar-hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwereld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken.

Die onderwêreld ken sy naam en roep hom om te kom speel.

Die skrywer het uitvoerige navorsing gedoen oor kuberkraking en dit, tesame met ’n goed geskrewe en gekonseptualiseerde storielyn, maak vir spannende leesstof.

N9780624046691

Specific References

ISBN
9780624046691
EAN13
9780624046691