Spring - Fanie Viljoen 9780799360004
search
  • Spring - Fanie Viljoen 9780799360004

Spring - Fanie Viljoen

R180.00
Tax included Shipped when received from the supplier

When will I receive my order?

Spring - Fanie Viljoen 9780799360004 Fanie Viljoen

Ages:

Pages:

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R22.50
10 5% R90.00
20 7.5% R270.00
50 10% R900.00
Quantity
Usually ships in 8 days

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak 'n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...

K19780799360004

Specific References

ISBN
9780799360004
EAN13
9780799360004