Ken & Verstaan Tegnologie Studiegids Graad 7-9 (KABV)
search
  • Ken & Verstaan Tegnologie Studiegids Graad 7-9 (KABV)

Ken & Verstaan Tegnologie Studiegids Graad 7-9 (KABV)

R198.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Ken & Verstaan Tegnologie Studiegids Graad 7-9 (KABV)

Quantity
usually ships in 8 days

Hierdie voortreflike hulpmiddel versterk dit wat jy in die Intermediêre Fase geleer het en voorsien jou van: inleidings tot en verdere besprekings van die verskeie temas en onderwerpe wat met Tegnologie vir Grade 7 tot 9 verband hou, ten volle uitgewerkte voorbeelde met die antwoorde, talle oefeninge en vrae sodat jy jou pas verworwe vaardighede kan oefen, antwoorde vir hierdie oefeninge, voorbeeldvraestelle en memorandums om jouself te toets, ’n geïllustreerde lys gereedskap en die gebruike, daarvan in tegnologie, ’n geïllustreerde woordelys van tegnologiese begrippe om met jou begrip te help.

9781107553774

C9781107553774

Specific References

ISBN
9781107553774
EAN13
9781107553774