Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr. 5 Eerste Addisionele Taal 9781770029262
search
  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr. 5 Eerste Addisionele Taal 9781770029262

Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr. 5 Eerste Addisionele Taal

R220.00
Tax included Shipped as soon as payment is received

Piekfyn Afrikaans - ’n Geïntegreerde taalteks Leerderboek Gr. 5 Eerste Addisionele Taal

When will I receive my order?

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R27.50
10 5% R110.00
20 7.5% R330.00
50 10% R1,100.00
Quantity
Last items in stock

"’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste
en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. inligtings-, sosiale wat leerders se lus vir lees sal aanwakker.

Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei.

Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder.
N9781770029262

Specific References

ISBN
9781770029262
EAN13
9781770029262