Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr. 4 Eerste Addisionele Taal 9781770029255
search
  • Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr. 4 Eerste Addisionele Taal 9781770029255

Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr. 4 Eerste Addisionele Taal

R210.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Piekfyn Afrikaans - ’n Geïntegreerde taalteks Leesboek Gr. 4 Eerste Addisionele Taal

When will I receive my order?

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R26.25
10 5% R105.00
20 7.5% R315.00
50 10% R1,050.00
Quantity
Usually ships in 10 days

"’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes
vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel.  Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met
tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase.  Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle
hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks.
 
Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en
fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op tevoer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer.

Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale en mediatekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei.

Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder.

Vir die klaskamer

Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien:
 
✔ Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is
✔ Toeligting by moeiliker tekste
✔ Woordverklarings vir komplekse woorde
✔ Die stappe van die leesproses
 
N9781770029255

Specific References

ISBN
9781770029255
EAN13
9781770029255