Om die aarde aan te haal en ander gedigte 9780636184756
search
  • Om die aarde aan te haal en ander gedigte 9780636184756

Om die aarde aan te haal en ander gedigte

R124.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Om die aarde aan te haal en ander gedigte 9780636184756

This title is listed on our Prescribed Literature list for Afrikaans Huistaal Graad 11 NKABV. Please click here to access the list and view other resources available.

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R15.50
10 5% R62.00
20 7.5% R186.00
50 10% R620.00
Quantity
usually ships in 10 days

"Dit verg 'n fyn oor en 'n fyner taal om die aarde nog helder aan te haal." In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel "Om die aarde aan te haal", van die Aarde as ons plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die "fyner taal" te vind wat die betekenis en waarde van Moeder Aarde duidelik kan laat klink. Daarmee druk die digter ook iets van die waarde van poesie uit: soos Gerrit Komrij in sy inleiding tot Die Afrikaanse poesie in 'n duisend en enkele gedigte aandui, teken dit op wat uit die verlede waardevol bly; gee dit ons sowel ankerpunte as drome in ons daaglikse bestaan; en vir die toekoms is dit 'n bewaarplek - 'n "magasyn" - van wat waardevol bly. Die gedigte is natuurlik nie net gekies om te weerspieel wat poesie is nie. Dit wil ook iets van die leefwereld van die hedendaagse leser weergee: die skoonheid van die aarde, die verrukking van die liefde, die hoop op 'n sinvolle toekoms en die betekenis van elke oenskynlik onbelangrike mens se aardse bestaan. Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Om die aarde aan te haal en ander gedigte 9780636184756

P9780636184756

Specific References

ISBN
9780636184756
EAN13
9780636184756