Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10 KABV 9781107658646
search
  • Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10 KABV 9781107658646

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10 KABV

R313.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Leerdersboek Graad 10

When will I receive my order?

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R39.13
10 5% R156.50
20 7.5% R469.50
50 10% R1,565.00
Quantity
usually ships in 8 days

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 10 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat deeglike dekking van die onderwerpe oor basiese vaardighede om 'n sterk fondament te le vir die ontwikkeling van konsepte in Wiskundige Geletterdheid, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help - veral Skakelflitse wat leerders verwys na die onderwerpe oor basiese vaardighede in Eenheid 1-16 van die Eerste Kwartaal, asook 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind.

C9781107658646

Specific References

ISBN
9781107658646
EAN13
9781107658646