Graad 4 Aanvullende Wiskunde 9781920378509
search
  • Graad 4 Aanvullende Wiskunde 9781920378509

Graad 4 Aanvullende Wiskunde

R85.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
10 5% R42.50
20 7.5% R127.50
50 10% R425.00
Quantity
usually ships in 10 days

Soos die titel voorstel, is die Graad 4 Aanvullende Wiskundeboek ‘n addisionele boek.  

Die boek bevat ‘n groot aantal asook ‘n verskeidenheid van oefeninge wat almal CAPS georeïnteerd is en van groot waarde is vir ekstra oefening en hersiening.

Die boek bestaan uit 3 afdelings, naamlik:

  • Hoofrekene
  • Huiswerk of Hersieningsoefening
  • Meervoudige keusevrae

Hierdie boek is van groot waarde vir leerders wat “sukkel” sowel as vir leerders wat onderskeidings nastreef.

Dit is ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul.

Die boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, dit is egter voorsien van ‘n  kort antwoord vir elke vraag in die boek.

J9781920378509

Specific References

ISBN
9781920378509
EAN13
9781920378509