Sigblaaie: Oorspronklike Take om aan te Durf - Graad 10 - 12
search
  • Sigblaaie: Oorspronklike Take om aan te Durf - Graad 10 - 12

Sigblaaie: Oorspronklike Take om aan te Durf - Graad 10 - 12

R201.25
Tax included Shipped when received from the supplier

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R25.16
10 5% R100.63
20 7.5% R301.88
50 10% R1,006.25
Quantity
usually ships in 8 days

Die doel met hierdie praktiese takeboeke in Sigblaaie en Databasisse is om die onderwyser in Rekenaartoe-passingstegnologie te voorsien van kopieregvrye take wat in die klaskamer gebruik kan word vir addisionele oefeninge, hersiening en integrasie. Die bedoeling is m.a.w. dat die boeke deur die onderwyser gebruik moet word en nie dat dit onder die leerders versprei moet word nie.
- Die take is volgens moeilikheidsgraad gerangskik, maar dit staan die opvoeder vry om sekere vereiste opdragte, formules en funksies binne 'n spesifieke taak te elimineer sodat 'n taak byvoorbeeld op 'n laer vlak gebruik kan word.
- Die take is spesifiek opgestel om probleemoplossingsvaardighede te toets en te bevorder.
- 'n CD wat al die lêers vir meeste van die take bevat, word by elke boek ingesluit. Voorgestelde oplossings vir hierdie take, asook 'n afmerklys/merkrooster of rubriek wat gebruik kan word om die leerder se prestasie te bepaal, is op die ingeslote CD beskikbaar. Die merkrooster bied 'n lys van die aksies, berekeninge, funksies en/of formatering wat uitgevoer of toegepas moet word by die voltooiing van elke taak.
- Hierdie boeke is opgedateer om aan die KABV/CAPS-vereistes te voldoen.

N19781920111755

Specific References

ISBN
9781920111755
EAN13
9781920111755