Future Managers Luister end Leer Tuis Program 9781485129066
search
  • Future Managers Luister end Leer Tuis Program 9781485129066

Luister en Leer Tuis Program 1

R115.00
Tax included Shipped as soon as payment is received

Die Luister- & Leerprogram 1 van Liesel van Niekerk ( 'n Spraak en Gehoor onderwyseres) is 'n tuisskolingsprogram wat help om die kind se taalvaardighede te ontwikke

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R14.38
10 5% R57.50
20 7.5% R172.50
50 10% R575.00
Quantity
Last items in stock

Die Luister- & Leerprogram 1 van Liesel van Niekerk ( 'n Spraak en Gehoor onderwyseres) is 'n tuisskolingsprogram wat help om die kind se taalvaardighede te ontwikkel. Die program is verdeel in 32 weke. Vyf aktiwiteite van 10 minute elk word per week voltooi. Jou kind leer luistervaardighede, logiese denke, korrekte gramatika, taalstruktuur, beskrywende taal en brei ook terselfdertyd sy woordeskat uit. Die program bied praktiese advies en laat die kind toe om op sy/haar eie pas voort te gaan.

I19781485129066

Specific References

ISBN
9781485129066
EAN13
9781485129066