PracMaths Graad 8
search
  • PracMaths Graad 8

Prac Maths Graad 9

R170.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
10 5% R85.00
20 7.5% R255.00
50 10% R850.00
Quantity
usually ships in 8 days

Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die “CAPS” dokument.

Kwartaal 1

1              Telgetalle

2              Heelgetalle

3              Eksponente

4              Numeriese en Meetkundige patrone

5              Funksies en Verwantskappe

6              Algebraïese uitdrukkings

7              Algebraïese vergelykings

8              Hersiening

Kwartaal 2

1              Algebraïese uitdrukkings

2              Algebraïese vergelykings

3              Konstruksies

4              Meetkunde van 2-D vorms

5              Meetkunde van reguit lyne

6              Hersiening

Kwartaal 3

1              Gewone breuke

2              Desimale breuke

3              Die Stelling van Pythagoras

4              Omtrek en Oppervlakte van 2-D figure

5              Volume en Buite-oppervlakte

6              Insameling, organisering en opsomming van data

7              Datavoorstelling

8              Interpretering van data

9              Hersiening

Kwartaal 4

1              Funksies en Verwantskappe

2              Algebraïese vergelykings

3              Grafieke

4              Transformasie Meetkunde

5              Meetkunde van 3-D voorwerpe

6              Waarskynlikheid

7              Hersiening

Ons Graad 9 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf.

Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde.

Die boek is ‘n handboek m.a.w. leerders vul nie die antwoorde in die boek in nie.

Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis.

Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n  kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.

J9781919906195

Specific References

ISBN
9781919906195
EAN13
9781919906195