Vis & Tjips 9780799359879
search
  • Vis & Tjips 9780799359879

Vis & Tjips

R190.00
Tax included Shipped as soon as payment is received

When will I receive my order?

Vis & Tjips 9780799359879 Jaco Jacobs

Ages:

Pages:

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R23.75
10 5% R95.00
20 7.5% R285.00
50 10% R950.00
Quantity
Last items in stock

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

K19780799359879

Specific References

ISBN
9780799359879
EAN13
9780799359879